Koos Kombuis - Lisa Se Klavier, аккорды песни для гитары

Koos Kombuis - Lisa Se Klavier, аккорды песни для гитары G Em Ek het ‘n vriendin ver by die blou see G Teen die hang van Tafelberg Em As die son sak G Speel sy die mooiste melodiëe G Em Haar vingers ken die pad opgesluit in wit en swart G Die klavier se grootste vreugde Em hartseer en verlange G verstaan die hart se diepste smart G Am Ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur D Em Na die naggeluide van Lisa se Klavier G Em En Lisa kannie ophou as sy eers begin het nie, G En sy laat my nooit huistoe loop Em Of afskeid neem G Em Voor my laaste sigaret nie G Em Ek staan op haar balkon, ek drink haar appelkoostee G Kyk uit na Kaapstad in die nag Em Die liggies, en die swart G Em Swart see G Am Ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur D Em Na die naggeluide van Lisa se Klavier G Am Ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur D Em Na die naggeluide van Lisa se Klavier G Em En onder op die sypaadjie G Sien ek die bergie en sy maat Em Staan op en opkyk ver na bo G Em Vannuit die vullis van Oranjestraat G Em Hul ken al lank die klanke G Wat uit haar woonstel stroom Em Lank na twaalf, met die deure oop G Al moan die bure ookal hoe Em Word Lisa elke boemelaar se droom

G
Em
Ek het ‘n vriendin ver by die blou see
G
Teen die hang van Tafelberg
Em
As die son sak
G
Speel sy die mooiste melodiëe
G
Em
Haar vingers ken die pad opgesluit in wit en swart
G
Die klavier se grootste vreugde
Em
hartseer en verlange
G
verstaan die hart se diepste smart
G
Am
Ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur
D
Em
Na die naggeluide van Lisa se Klavier
G
Em
En Lisa kannie ophou as sy eers begin het nie,
G
En sy laat my nooit huistoe loop
Em
Of afskeid neem
G
Em
Voor my laaste sigaret nie
G
Em
Ek staan op haar balkon, ek drink haar appelkoostee
G
Kyk uit na Kaapstad in die nag
Em
Die liggies, en die swart
G
Em
Swart see

En onder op die sypaadjie
G
Sien ek die bergie en sy maat
Em
Staan op en opkyk ver na bo
G
Em
Vannuit die vullis van Oranjestraat
G
Em
Hul ken al lank die klanke
G
Wat uit haar woonstel stroom
Em
Lank na twaalf, met die deure oop
G
Al moan die bure ookal hoe
Em
Word Lisa elke boemelaar se droom

Видео разбор

Алёна Швец - Свалка

Elvira T - Динамит

Децл - Мысли глубоко

Les Colocs - Julie

Dir En Grey - Jealous reverse

Pink Floyd - Cirrus Minor

Татьяна и Сергей Никитины - Какое небо голубое

Soil - Road To Ruin

Сектор Газа - Восставший из ада

Чернила для 5 класса - Волчья кровь